Ek is

by Wardon
(Knysna, Westren cape, South Africa)

Wardie & Jodi

Wardie & Jodi

(Chorus)

Die eerste dag toe ek jou sien.‎
Was so bang om jou te kiss.‎
Het nie geweet wat om te doen nie girl.‎
Moet ek jou soen of jy vir my  ek is bly 
Jy het my life gechange net op ek en jy.  

Ek is reg8 lief vir jou girl rg8 lief vir jou.
Oeeeeeeeeeeeeeeeeh aoeeeeeeh oeh‎
   
(Vurse1x)

Selfde probleme en selle drome vergeet vni past daa le better days..
Met my jy drive my craze  ek voel so proud om te sê dat jy is my babe....
(want)  my brein bly dink en alli thoughts gn net oor jou....
Ek hoop jy smile en dink aan my wnt ek is net so lief vir jou...
Soms in n sin wil ek nooit gebruik vrou... .
Maa ek hoop jy sê as ek jo vra om te trou... 
Eendag  ek sien hoe dra jy ons se kind...
Kom ons leer ers klaar en dn n family begin....
Jy wet wat relief in prelibation is....
Ons gni wêreld wys happy couples do exit...
Jou geselskap is vêr beter as n vry....
As jy die wêreld soek onthou jy het klaar my...


(hook)

(Vurse2x)

Haar deur is gesluit soos ek kom nooit binne. 
En soene van haar is over the limit.  
As jy probleme het al is dit oseaan diep. 
Al beteken dit my lewe mt jou sal ek stick...
My kleur is rooi en wit en ons is soos broer en sis 
Ek bly op die foon dais wat my best friend sê
Hey Jumpie wag ou ek chat met my Gêr.
Wanneer laas het ons twee sinne dan gechat.
Nou a day isit paragrawe wat ons chat..
En dit cut my uit reply haar favor ou.
Jodi hello en die song is vir jou.
My coloured My coloured My coloured meisie 2x.


(Outtro)
Hey Jodi miss jou di kante hehehehe sal uit my pad uit gaan vir jou.
Love u boeboe hahahahahaha

Click here to post comments

Join in and write your own page! It's easy to do. How? Simply click here to return to Post Your Lyrics.